top of page
'n storie om te kan werk met die goeie en die slegte tye om regtig jy te wees; nes die natuur daar buite die sonskyn en die reën nodig het, het ons as mense ook! Die goeie en die slegte, die mooi en die lelik. Dit maak ons wie ons is. Dit vertel ons stories.
Die Sonskyn en Die Reën
'n Dag sal kom dat ons weet
Lig en donker raak ewe mooi 'n
Tyd vir begin
Tyd vir 'n einde
Tyd om te vat
Daar is tyd om te gee
Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën
Mag ons lag asof môre sal wag
Ons doen soms goed in die sonskyn
Maar ons kort somtyds die reën
Die sonskyn en die reën
'n Tyd om te spaar
Wyk in die oorvloed
'n Tyd om te praat
Oorwin jou stryd in die stilte
'n Tyd om te bou
Bring 'n tyd vir 'n sloping
Daar's 'n tyd om te treur
Ons sal later weer kan dans
bottom of page